Days
Hours
Minutes
Seconds

Liefde

Die liefde is geduldig,
die liefde is vriendelik;
dit is nie afgunstig nie,
is nie grootpraterig nie,
is nie verwaand nie.
Dit handel nie onwelvoeglik nie,
soek nie sy eie belang nie,
is nie liggeraak nie,
hou nie boek van die kwaad nie.
Dit verbly hom nie oor onreg nie,
maar verheug hom oor die waarheid.
Dit Bedek alles,
Glo alles,
Hoop alles,
Verdra alles.

Die liefde

Saam met hulle families

Ursula & Coenraad

nooi u met vreugde na hulle troue

 18 Desember 2020

Die Stoor, Moorreesburg,

15:00 vir 15:30

Kleredrag: semi formeel/formeel

Ongelukkig geen kinders nie

Geskenke

Ons het regtig niks nuuts nodig nie.

Maar as u daaraan dink

kry ons ‘n klein huweliksgeskenk,

‘n bietjie geld vir ons toekoms sou nie verkeerd loop nie.

Gallery

RSVP

voor 31/10/2020

© 2020 Basson Troue

Designed by Chalk Media